Mariam-uz-Zamani

Mariam-uz-Zamani
Keiserin van die Mogolryk
Portret van Mariam-uz-Zamani Begum
Dinastie Kachwahas van Amer
Bewind 6 Februarie 156227 Oktober 1605
Gebore (1542-10-01)1 Oktober 1542
Amer, Mogolryk
Gesterf 19 Mei 1623 (op 80)[1][2]
Agra, Mogolryk[3]
Graf van Mariam-uz-Zamani, Sikandra, Agra[1]
Voorganger Bega Begum
Opvolger Nur Jahan
Gade Akbar die Grote
Kinders Hassan, Hussain, Jahangir, Daniyal
Vader Raja Bharmal
Moeder Rani Sa Manvati Sahiba
Mausoleum van Mariam-uz-Zamani, Sikandra Agra
Die Mariam-uz-Zamani-moskee

Mariam-uz-Zamani Begum (Persies/Oerdoe: مریم ازامانی بیگم , letterlik: "Maria van die Era"), Heer Kunwari, Hira Kunwari of Harka Bai, (1 Oktober 1542 - 19 Mei 1623) was keiserin van die Mogolryk. Sy was die eerste Hoof Rajput vrou van keiser Akbar die Grote, en die moeder van die volgende Mogolkeiser, Jahangir sowel as die grootmoeder van die Mogolkeiser Sjah Jahan.[4][5][6][7]

Tydens die bewind van die Mogolkeiser Akbar die Grote en ook tydens haar seun keiser Jahangir se regering word Mariam-uz-Zamani dikwels as die Koningin Moeder van Hindustan aangehaal.[8][9] Sy was die langsdienende Hindoeïstiese Mogolkeiserin met 'n ampstermyn van 6 Februarie 1562 tot 27 Oktober 1605, meer as 43 jaar.

Haar huwelik met Akbar het tot 'n geleidelike verskuiwing in die Mogolse godsdienstige en sosiale beleid gelei.[10] Akbar se huwelik met Rajkumari Heer Kunwari was 'n baie belangrike gebeurtenis in die Mogolgeskiedenis. Sy word allerweë beskou in die moderne Indiese historiografie as 'n voorbeeld van Akbar en die Mogolse verdraagsaamheid van godsdienstige verskille en hul inklusiewe beleide binne 'n groeiende multi-etniese en multi-denominasionele ryk.[11]

  1. 1,0 1,1 Christopher Buyers. "Timurid Dynasty GENEALOGY delhi4" (in Engels). Royalark.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2019. Besoek op 6 Oktober 2013.
  2. (en) Jahangirnama (1909). Alexander Rogers and Henry Beveridge (red.). The Tūzuk-i-Jahāngīrī, Volume 2. Royal Asiatic Society, London. p. 261.
  3. (en) Jahangir (1909). Rogers en Beveridge (red.). The Tūzuk-i-Jahāngīrī, Volume 2. Royal Asiatic Society, London. p. 261.
  4. Eraly, Abraham (2000). Emperors of the Peacock Throne, The Saga of the Great Mughals. Penguin Books India. ISBN 0141001437.
  5. Lal, Ruby (2005). Domesticity and power in the early Mughal world. Cambridge University Press. p. 170. ISBN 9780521850223.
  6. Metcalf, Barbara, Thomas (2006). A Concise History of Modern India. Cambridge University Press. p. 17. ISBN 978-0-521-86362-9.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  7. Christopher Buyers. "Timurid Dynasty GENEALOGY delhi5". Royalark.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 6 Oktober 2013.
  8. Milford, Humphrey (1921). Early Travels In India By William Foster,. Oxford University Press. p. 203.
  9. Ahmed, Nazeer (2000). Islam in Global History: Volume Two. Xlibris Corporation. p. 51. ISBN 0-7388-5965-6.
  10. Giri, S.Satyanand (2009). Akbar. Trafford Publishing, Victoria, B.C., Canada. p. 117. ISBN 978-1-4269-1561-1.
  11. Smith, B.G. (2008). The Oxford Encyclopedia of Women in World History: 4 Volume Set. Oxford University Press. p. 656. ISBN 978-019-514890-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search